Baba Speletjies Goeters wat gaan app for iPhone and iPad


4.2 ( 4942 ratings )
Games Education Educational Family
Developer: codeRooster
0.99 USD
Current version: 1.0, last update: 7 years ago
First release : 16 Oct 2014
App size: 18.01 Mb

Mooi so ! Kom ons lees die volgende sin. Mooi so !

"Baba Speletjies : Goeters wat gaan" gebruik dieselfde metode as bo om jou klein sterretje slim te maak terwyl hy of sy hierdie speletjie speel.

Huidige analise op hierdie speletjie wys dat die gemiddelde kind die speletjie vir 4 minute speel per sessie. So vir n kind van 0 tot 2 om so lank te konsentreer is dit verstommend.

Die tema vir hierdie uitgawe van Baba Speletjies is "Goeters wat gaan", dit maak hierdie speletjie amper onweerstaanbaar vir die jong aktiewe groeiende brein.

Moennie kommer nie want jou klein sterretjie gaan nie net speel nie, hy of sy gaan wiskundig ook gestimuleer word met hierdie speletjie. Ons het fisika effekte ook ingegooi net om die brein ontwikkeling nog vinniger te maak. Jou oulike klein slimkop sal mal wees oor die soort stimulasie.

Ons het hierdie speletjie ontwerp om die linker en regter brein van die kleinding te teiken asook om fyn motor vaardighede te ontwikkel. Jou baba se ore sal ook gestimuleer word as die speletjie se oulike musiek speel.

Hierdie speletjie is ook deeglik getoets deur n paar twee jariges wat glad nie wou ophou speel nie.

Oulike illustrasies asook oulike musiek en klank effekte.

Probeer hierdie speletjie, jou kind sal dit geniet.

Let wel : Hierdie speletjie is gamaak vir 0 tot 2 jariges en nie vir grootmense nie. Hulle gaan dink die speletjie is wonderlik jy mag dalk n ander speletjie meer geniet.